ARTICLES

resources

Testamente

 

Daar is bepaalde vereistes waaraan `n testament moet voldoen om geldig te wees. Om enige kopsere in verband met testamente te verhoed stel ons voor dat u met `n prokureur skakel om u opsies te bespreek.

Voltooi self u testament. Stuur `n e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. waarna `n vraelys aan u gestuur sal word om voltooi te word.
Koste: R400.00 (BTW uitgesluit)

Kontak ons vir `n telefoniese konsultasie of konsultasie by ons Pretoria kantore. Stuur `n e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. waarna `n vraelys aan u gestuur sal word om voltooi te word.
Koste: R550.00 (BTW uitgesluit)

Het u al gehoor van testamente wat verlore raak of verskillende testamente wat bots? Kontak ons vir die opsie om jaarliks u testament op te dateer en `n afskrif van u testament by ons kantore te stoor vir veilige bewaring. U sal jaarliks gekontak word om opdaterings van u testament te bespreek. Indien u in hierdie opsie belangstel kan u gerus `n e-pos stuur na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. waarna ons u van verdere inligting in die verband sal voorsien.
Koste: R100.00 per jaar (BTW uitgesluit)

Barnard Incorporated is a firm of attorneys situated in Centurion, Pretoria.

 
Category: Articles

NEWS

AND ARTICLES

Articles to give more insight into news, laws passed and some resources to assist you in various situations.

We are always on standby to receive your query - 24 Hour Emergency Line - 072 727 2231